17 April 2019 Super-doeper OK!

17 April 2019 Super-doeper OK!

by Charl
1 0 about 1 month ago
Super-doeper OK! As die lewe se branders ons om-dop en die skoenspore van mense se voetetrap so op ons harte en in die koppe kom lê, dat ons nie kan glo dat iemand nog in ons kan glo en vir ons kan omgee nie. God se sê is die sê wat saakmaak en Hy sê Hy het jou so lief dat Hy Sy enigste Seun vir jou gegee het (Joh.3:16)

Author

Find us on Facebook

Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help